Attache Guest Lodge
Reviews

Barry and staff

Baie dankie dat jul my dogter en skoonseun, Shinande en Charles se troudag onvergeetlik gemaak het.Van die eerste oomblik was als perfek.Jul het uitstekende diens en gasvryheid en personeel.Ek sal enigiemand aan beveel om van al jul fasiliteiet gebruik te maak.Ons het so tuis geveol en is absoluut op die hande gedra. Baie sukses vir die toekoms en ek glo dat dit goed sal gaan met besigheid.

Elsabe - 17 December 2010

Read more reviews


Latest News

FREE WiFi
6 June 2017

Read more...


FREE WiFi
6 June 2017

AttachÈ Guest Lodge now provides FREE WiFi to our guests

[Go Back]